Kontak Michelle!
Motiveringspreker. Mentor. MC. Sangeres. En sommer ’n hele klomp energie in een paar tekkies!
Met ’n mikrofoon in die hand, humor in die mou en ’n hart vir mense bring Michelle ’n unieke mengsel van skaterlag, inspirasie en sommer daardie lekker skop onder die gaai!
Sy praat nie net nie. Sy raak harte.
Sy vermaak nie net nie. Sy skep herinneringe.
En sy motiveer nie net nie. Sy laat mense weer in hulself glo!
Want enige iemand kan ’n plek op die program vul… maar nie almal laat ’n gehoor met ’n glimlag én ’n boodskap huis toe gaan nie!
🎤 BESPREEK DIE POPLAP EXPERIENCE!
Email: info@poplapmetpurpose.co.za
WhatsApp: 083 446 0910
